Gepubliseer in Reisjoernaal,Resensies

Vadersdag by Mattanu privaat wild reservaat, distrik Barkly Wes, Noord-Kaap

Ek het nie veel erg aan vaders- en moedersdag nie, maar die kinders het mos met moedersdag gevra dat hulle pa my in Kuruman bederf. Aangesien hulle myle weg is. Maar, dit is basies onmoontlik. Want Kuruman Sondae so toe soos ‘n klei os se watsenaam is.

Lees voort “Vadersdag by Mattanu privaat wild reservaat, distrik Barkly Wes, Noord-Kaap”
Gepubliseer in Reisjoernaal

Ons ondersteun OFM se vetkoek projek in Vryburg

Ons stop mos altyd my Mams net buite Vryburg, so 130 km vanaf Kuruman. Vryburg is die eerste dorp waardeur ons ry op pad na Gauteng en teen daardie tyd het ek en die woewe ‘n lus vir bene rek. Hulle vir ruik aan alles om hulle. Wie het gewaag om oor hulle merke hulle merke te maak? En natuurlik vir nommer 1.

Lees voort “Ons ondersteun OFM se vetkoek projek in Vryburg”