Gepubliseer in Reisjoernaal,Tegnologie

Virtuele realiteit: PGA gholf toere op nuwe maniere na die kykers gebring

Groot opgewondenheid heers oor die besluit van PGA TOUR om die Players Tour via virtuele realiteit uit te saai. Ek dink amper dat daar mense op die gholfbaan wees wat met kopstukke op gaan staan omdat PGA beplan om  dit ‘n stappie verder te neem deur kykers in staat te stel om met die stroom, waarna hulle kyk, in interaksie te tree.

Lees voort “Virtuele realiteit: PGA gholf toere op nuwe maniere na die kykers gebring”

Gepubliseer in Skoolwerk,Tegnologie

Android toeps vir leerders wat probleme met lees en skryf ervaar

Die Universiteit van Edinburgh, Skotland, het in 2015 ‘n visuele dokument (android-apps-for-learners-with-dyslexia) geskep waarin verskeie toeps, wat gebruik kan word om kinders wat lees- en skryfprobleme ervaar te help, voorgestel word.

Lees voort “Android toeps vir leerders wat probleme met lees en skryf ervaar”

Gepubliseer in Tegnologie

Globale tegnologie erken Afrikaans

Afrikaans laat haar nie onderdruk nie, dit is juis dan wat sy mense verplig om van haar kennis te neem. In hierdie artikel verwys ek na drie groot internasionale tegnologie-huise wat hul tegnologie in Afrikaans beskikbaar stel, naamlik Google, WordPress en Firefox. Daarmee word professor AP Grove se voorspelling in 1981 dat ‘n taal, wat nie vir akademiese literatuur oplewer nie, gaan uitsterf, besweer.

Lees voort “Globale tegnologie erken Afrikaans”
Gepubliseer in Tegnologie

10 beste toepassings vir groot dokumente

Soms moet mens groot dokumente deel, maar weier jou rekenaar om dit te stuur, of jy kry ‘n foutboodskap van die ontvanger se eposstelsel omdat sulke groot lêers nie toegelaat word nie. Daar is egter ‘n aantal keuses beskikbaar om die probleem te oorkom. My top 10 keuses in alfabetiese volgorde word vervolgens bekendgestel.

Lees voort “10 beste toepassings vir groot dokumente”