Gepubliseer in Skoolwerk,Tegnologie

Android toeps vir leerders wat probleme met lees en skryf ervaar

Die Universiteit van Edinburgh, Skotland, het in 2015 ‘n visuele dokument (android-apps-for-learners-with-dyslexia) geskep waarin verskeie toeps, wat gebruik kan word om kinders wat lees- en skryfprobleme ervaar te help, voorgestel word.

Die glansfoto beeld die wiel uit, maar dit kan beter gelees word as jy op die bostaande skakel kliek om die dokument oop te maak.

Ek ken nie al die toeps nie, maar gebruik verskeie daarvan self. Ek het vir ‘n aantal van hierdie toeps gebruikersaanwysingings geskep en skakels daarna geskep.

Woordverwerkers

  • Microsoft Word (gebruik daagliks)
  • Google Docs (gebruik gereeld)
  • Polaris Office

Inligtingversamelaars

  • Pinterest (gebruik soms)
  • Pocket
  • Instapaper
  • Google Keep

Storiemakers

  • Comic Strip Pro
  • Kids Story Book Maker Free
  • Book Creator

Lees e-boeke

  • Kindle (gebruik self)
  • FB Reader
  • Moon + Reader pro
  • Text to Speach Reader

Letters/handskrif aanleer

  • ABC Preschool Playground Free
  • LetterSchool Free
  • Hairy letters
  • Writing Wizard
  • ABC learning letters

Skandering

Sinkonstruksie

  • Sentence Builder
  • Sentence Maker

Oudio-notas

  • Easy voice recorder
  • Livescribe+
  • Audionote
  • Note everything

Kopkaarte

  • Mindnote (bygevoeg, eenvoudige, maklike program)
  • Mindomo
  • Simplemind
  • Mindjet maps
  • Mind Mapper

Te-doen-lysies

  • Wunderlist (gebruik self, deel maklik met ander)
  • Life reminders

Indien jy enige van die toeps gebruik, lewer asseblief kommentaar sodat ons almal saam kan leer wat werk en nie werk nie. Hoor graag van jou, ook as jy ander toeps gebruik wat nie hier genoem is nie. Ek sal later ook ‘n lysie deel van die toeps wat vir iOs toestelle geskik is.

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.