Toe ek my Thermomix twee jaar gelede gekoop het, wou die baie irriterende verkoopsvrou ‘n Cookkey aan my verkoop.
Kategorie: Tegnologie
Die vreugdes en verdriet van sosiale media
Vandag wil ek sommer net gesels oor die vreugdes en verdriet van sosiale media. Ek begin met die groepe mense wat ek nie kan verstaan nie.
Lees voort “Die vreugdes en verdriet van sosiale media”Turnitin en plagiaat
Die geneidgheid van studente om akademies oneerlik te wees noodsaak universiteite om tegnologiese hulpmiddels soos Turnitin te gebruik om oneerlikheid hok te slaan.
Lees voort “Turnitin en plagiaat”Trojaanse vingers …
Ek wonder hoeveel verhoudings deur die Trojaanse vinger geteister word en hoeveel daarvan uiteindelik oorleef. Die Trojaanse perd is mos toentertyd ingespan om soldate ongesiens in ‘n stad in te smokkel – veilig versteek binne in die perd se binneste.
Google volg my orals …
Vanoggend kry ek ‘n interessante e-pos van Google af – naamlik dat Google nou ‘n tydlyn aanbied. Dié tydlyn help my om weer te kyk na plekke waar ek die afgelope maand was en om herinneringe op te roep oor oorsese reise en vorige plekke wat ek die afgelope maand besoek het.
Mahara: Hoe om jou e-portefeulje (versameling bladsye) te skep en in te dien
NEEM KENNIS
Jy kan al jou leertake op ‘n enkele bladsy plaas en die bladsy na gelang van die module benoem, byvoorbeeld INTMAEU. Dit is egter die eenvoudigste formaat vir ‘n e-portefeulje.
Lees voort “Mahara: Hoe om jou e-portefeulje (versameling bladsye) te skep en in te dien”