My man se Russiese medewerker het ons met ons aankoms hier na ‘n open market geneem waar alle soorte kosse, melkprodukte en vleis onder verkoop word. En klere bo.
Kategorie: Reisjoernaal
Onverwagte kersie in die mond by die Fresh Market
Ons is vanoggend weer gou Fresh Market toe om vanilje essence te koop.
Lees voort “Onverwagte kersie in die mond by die Fresh Market”
Braaivleis in Qazaqstan
Manlief is ‘n boer, ‘n man wat van braaivleis, bier en biltong hou. En natuurlik die Blou Bulle.
Lees voort “Braaivleis in Qazaqstan”Vriendskap in Qazaqstan
Ek was reeds in die kooi, maar kon nie slaap nie omdat ek ‘stress’ oor ‘n toe-oog afspraak met ‘n ander Suid-Afrikaanse vrou. En ek kon myself blameer, ek wat maklik ‘n kluisenaar kan word, het myself in hierdie situasie ingekry. Dit het so gebeur.
Lees voort “Vriendskap in Qazaqstan”Toiletkaskenades in Qazaqstan
Hierdie vertelling se tema is so effens van die brug af, dus sal ek probeer om dit so keurig moontlik te vertel.
‘n Ooraktiewe verbeelding in Qazaqstan
Qazaqstan is veilig, anders as wat ek gedink het voor ons in Januarie kom kyk het hoe hierdie land lyk.