Toe dit onlangs so koud was, het ek begin stres oor die winter wat kom. Die koue wind het deur my gesny.
Lees voort “Ons eerste sneeu val”Kategorie: Reisjoernaal
Lus vir potjie skaak in Qazaqstan?
Het ek al vertel? Dat die menu’s in die restaurante in ons stad in Russies is? Ek neem aan jy het dit so verstaan, want ek skryf gereeld dat Russies hier in Qazaqstan gepraat word.
Lees voort “Lus vir potjie skaak in Qazaqstan?”Sneeu? Oor minder as twee weke?
Ek het die week vertel dat manlief van die werk af gekom het met die nuus. Dit is tyd om winterwiele op te sit. Oor die bande self sal ek môre meer kan vertel.
Lees voort “Sneeu? Oor minder as twee weke?”Saam met liefste Dusty in Qazaqstan
As mens nie self ‘n Duster ry nie, irriteer die Suid-Afrikaanse advertensies jou. Daardie waarin die tweetjies in hulle Duster spring. Op pad na nog ‘n avontuur.
Lees voort “Saam met liefste Dusty in Qazaqstan”Die sentrale verhitting is aan
Sjoe, wie sou kon raai dat ek sou dink dat dit ‘n titel vir ‘n inskrywing kan wees? Ek is egter so dankbaar dat ek dit net so moes beskryf.
Lees voort “Die sentrale verhitting is aan”Die son het lui geword in QaZaqstan
Voel so onwerklik om te onthou dat ons skaars ‘n maand gelede nog met toe gordyne moes slaap.
Lees voort “Die son het lui geword in QaZaqstan”