Seun was nog baie klein toe ons een keer op die N1 vanaf Welkom na Johannesburg ry. Om by familie in Pretoria te gaan kuier.
Lees voort “Kyk die wolkmaker, Ma”Kategorie: Reisjoernaal
Speelgoed vir die winter in Qazaqstan
Ons is vanoggend na Komfort om ‘n paar goed te koop. Toe moet manlief my oral aanja, want die winkel het nuwe speelgoed. Baie anders as wat ek ken.
Lees voort “Speelgoed vir die winter in Qazaqstan”Interessante manier van inkopies doen in Öskemen
Ek het al soveel keer vertel dat mens in Öskemen oral heen stap.
Lees voort “Interessante manier van inkopies doen in Öskemen”Hoe koud is dit in Qazaqstan, ma?
Ons het in Januarie kom kyk of ons in so ‘n koue land kan oorleef. En in ‘n sprokieswêreld van wit sneeu en dansende poppies by die stad se groot sirkel langs die rivier verlief geraak op Oskemen, ala Ust-Kamenogorsk.
Lees voort “Hoe koud is dit in Qazaqstan, ma?”Gisteroggend versus vanoggend
Volgens die weertoep sou ons vanaf middernag gisteraand sneeu kon verwag. En die sneeu sou eers Sondag ophou.
Lees voort “Gisteroggend versus vanoggend”‘n Jas vir elke seisoen in Qazaqstan
Laat ek so begin. Ek is nie ‘n modepoppie nie. ‘n Renons aan modes is waarskynlik in my kinderjare gevestig. Dus sal ek nie weet of die modes, wat ek oor jasse hier vertel, soortgelyk in SA is nie.
Lees voort “‘n Jas vir elke seisoen in Qazaqstan”