Laat ek eers so begin. In die winkels en op straat is die Qazaqs is volgens ons nie vriendelike mense nie. Ons beleef hulle selfs as ongeskik. Daarom het ek die woorde Tie Grubie (jy is ongeskik) reeds gou aangeleer. Al gebruik ek dit nie sommer nie. Na alles is ek in hulle land en nie andersom nie.
Lees voort “My vriendelike Qazaq buurman”Kategorie: Reisjoernaal
Tender African flower … ekke?
Ek en my Suid-Afrikaanse vriendin, Mia, gesels vanoggend so op WhatsApp oor ons vingers wat in ons handskoene koud kry.
Lees voort “Tender African flower … ekke?”Sonvanger op Ys
So beskryf Pete, een van my blogvriende my onlangs in ‘n antwoord op een van my plasings.
Lees voort “Sonvanger op Ys”‘n Geregistreerde pakkie vir my
Gister, toe ek by die vrou, wat die ontvangshokkie van ons woonstelblok beman, verbystap, groet ek vinnig en draai weg om by die deur uit te gaan. Sy herken my en klop hard en ongeduldig aan die venster wat ons twee skei.
Lees voort “‘n Geregistreerde pakkie vir my”Drie vinnige weke in Suid-Afrika
Nee gits, ek gaan nie soos my blogvriendinne maak nie. So het ek gedink toe ek hulle gegroet lees, groete omdat hulle rukkie weg gaan wees want dit is Desembervakansie. Ek gaan kontak hou en gereeld plasings maak, soos ek die afgelope paar maande gemaak het.
Lees voort “Drie vinnige weke in Suid-Afrika”Turkish Airlines: Stay away!
Different from my previous posts, this one will be in English. Since I want to talk about the reasons why Turkish Airlines should not be your choice of airline. So bear with me, I need them to understand me when they receive a link to this post.
Lees voort “Turkish Airlines: Stay away!”