Gister gaan my 2-jarige kleinkind in die gaste toilet in. En maak die deur toe.
Lees voort “Kleinkindpret? Skrik ek my koud”Kategorie: kleinkinders
Kleinkindpret: Ons 2-jarige humoris
Goed, laat ek eers dit skryf, ek moes eers gaan opkyk of die woord humoris bestaan. Die sinoniem is grapmaker.
Lees voort “Kleinkindpret: Ons 2-jarige humoris”Kleinkindpret: Tannie heks
Kleinkind praat nou baie. En hy praat al verstaanbaarder. Ek weet bykans alles wat hy sê. Verder luister hy baie mooi. En as ek vra of ek reg verstaan, dan Yes hy my.
Lees voort “Kleinkindpret: Tannie heks”Five little monkeys jumping on the bed … OK
Kyk, hierdie kleinseuntjie van my is baie snaaks. baie, baie snaaks. Hy was einde Oktober maar twee jaar en ses maande oud, dus is hy regtig nog klein.
Lees voort “Five little monkeys jumping on the bed … OK”Kleinkind pret in die kerk
Ons kleinkind sit die afgelope maand of drie by ons in die kerk, saam met sy pappa en mamma. En dit het al groot pret veroorsaak. Daarom vertel ek vandag so ‘n paar staaltjies.
Lees voort “Kleinkind pret in die kerk”Kleinkindpret: No! No! Pak gee nie!
Het ek al vertel dat kleinseun Engels net so goed soos Afrikaans kan praat? Wel verlede week het ek heerlik vir die mannetjie gelag.
Lees voort “Kleinkindpret: No! No! Pak gee nie!”