Baie van ons is geneig om ‘so gemaak en so laat staan’ te gebruik om swak gedrag goed te praat. Om nie jammer te sê nie. Vir my skreeu dit teen alles waarin ek as opvoedkundiges glo.
Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Toespraak oor begaafde kinders vir SAOU
Julle gaan sowaar glo dat ek ‘n vrou is wat nie by my woord hou nie. Want ek het skaars ‘n maand of drie gelede geskryf dat ek nie weer ‘n toespraak gaan lewer nie. Wel … dit het so gekom.
Lees voort “Toespraak oor begaafde kinders vir SAOU”Sonsondergang oor die stad
Die foto het ek die naweek geneem. Om my te herinner aan sonsondergange by ons huis in die stad.
Lees voort “Sonsondergang oor die stad”Ruimteskip?
Hammad Rais het ‘n weeklikse bloguitdaging wat my gereeld trek, veral omdat blogvriendin Aletta van Nowathome daaraan deelneem. Ek waardeer haar wolke. En dit is my soort foto’s.
Lees voort “Ruimteskip?”Ek en padkos … ‘n be-eierde ervaring …
So daag moedersdag 2021 op. Die kinders stuur vroeg oggend boodskappe in ons groepie op Signal. Skoondogter stuur op Telegram boodskap. Die boodskap is dieselfde – ons hoop pa gaan ma bederf.
Lees voort “Ek en padkos … ‘n be-eierde ervaring …”Ek het dit gedoen – die Bybel in 1 jaar deurgelees …
Ek het al vertel dat ek dit nodig gehad het om elke liewe dag die Bybel te lees. Toe die regerings van Kazakhstan en Suid-Afrika die eerste inperkings verleng het.
Lees voort “Ek het dit gedoen – die Bybel in 1 jaar deurgelees …”