Ek het op skool fiets gery, vanaf die huis op die plot by die vendusiekrale aan die een kant van Ermelo, tot by Hoërskool Ermelo aan die heeltemal ander kant van Ermelo.
Lees voort “Bergfietsry op 50”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
My trourok …
Vanoggend herinner my iPad my aan hierdie foto van my in my trourok. Geneem op 30 Januarie 1982, en dus amper 40 jaar gelede.
Lees voort “My trourok …”Kleinseuntjie probeer Bekka aan die leiband lei …
Ons jongste kleinkind en enigste van seun kuier elke week Mandag en Vrydag by my. Soms korter en ander kere langer, maar van nous af bly hy die hele dag by ouma, want mamma moet twee dae ‘n week teruggaan werk toe.
Lees voort “Kleinseuntjie probeer Bekka aan die leiband lei …”Seksuele teistering
Vandag wil ek sommer oor hierdie belangrike verskynsel gesels – iets waarmee baie vrouens saamleef. En iets wat ek gister beleef het.
Lees voort “Seksuele teistering”Bosch … is haar naam …
Ek het nie voorheen die beste masjiene op die mark vir wasgoed en klere en skottelgoed gekoop nie. Hoofsaaklik omdat huishulpe dikwels daarin slaag om enige masjien die gees te laat gee.
Lees voort “Bosch … is haar naam …”‘n Uitnodigende sitplek in Ust’-Kamenogorsk
Ek dink net hierdie week daaraan om ‘n sitplek foto te deel. Vir hierdie “pull out a seat” uitdaging. Toe ek vandag ‘n blogvriendin s’n sien, moes ek net kom en deel.
Lees voort “‘n Uitnodigende sitplek in Ust’-Kamenogorsk”