My hart is stukkend, BB het baie seer en dit is my skuld. Ek het BB per ongeluk so ernstig beseer dat sy ‘n operasie moet ondergaan, maar dit kan nie nou gebeur nie.
Lees voort “Ek beseer BB per ongeluk ernstig”Kategorie: Joernaal
Marina Bay Sands hotel Singapore
Blogvriendin deel so rukkie gelede foto van die hotel, dink nie sy het naam gegee nie. En toe skryf ek dat ek daar was toe dit gebou is …
Lees voort “Marina Bay Sands hotel Singapore”Misverstand van Marieta van der Vyfer is teleurstellend
Ek wil graag die Libby toep gebruik om boeke te lees, maar, ‘n jaar later sukkel ek steeds met Stilbaai biblioteek, ek kan nou nog nie inkom nie.
Lees voort “Misverstand van Marieta van der Vyfer is teleurstellend”Herinneringe: KFC in Ösmenen ala Ust-Kamenogorsk
Ek kry nie tyd vir skryf nie, dus gaan ek ruk lank foto’s deel. Sommer net een op ‘n slag. Om nie verniet vir hierdie blog te betaal nie …
Lees voort “Herinneringe: KFC in Ösmenen ala Ust-Kamenogorsk”Tussen stasies …
Ek voel op die oomblik soos iemand op ‘n trein, tussen stasies. Probleem is dat ek op meer as een trein gelyk probeer reis …
Lees voort “Tussen stasies …”Ons tel vorentoe en agteruit
Ek is verwonderd oor hoe intelligent klein kind is, maar ook oor hoeveel hy homself leer en hoeveel die skool hom leer.
Lees voort “Ons tel vorentoe en agteruit”