Sjoe, ek moet ophou vertel wat my irriteer. Maar ek gaan vandag moet vertel.
Lees voort “Foonsnolle pla – behalwe as dit Steve is”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
eSIM kaart en Afrihost
Ek dreig al so lankal om een aan te skaf, ‘n eSIM, maar ek is nog vasgevang in ‘n Vodacom kontrak wat ek nie in 2022 moes hernu nie.
Lees voort “eSIM kaart en Afrihost”Onverwagte blomme op Valentynsdag
Nee, dit is nie soos jy dalk dink nie. Die pot met mooi blomme kom nie van manlief af nie …
Lees voort “Onverwagte blomme op Valentynsdag”42 jaar gelede het ek my droomman getrou
Vandag, 42 jaar gelede, het ek my droomman getrou. Saam met ons sakke en sakke sout opgeëet, sommige dae en jare meer as ander.
Lees voort “42 jaar gelede het ek my droomman getrou”Kleinkindpret: Dis ok, ouma
Ek wip my as ek iets verkeerd doen. Soos om meel op die vloer te mors. As daar nou regtig nie tyd is om skoon te maak nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Dis ok, ouma”Hotpot verrassing
Ons bure by die see het ons een aand vir ete genooi. En toe ons daar kom, staan ‘n braaitafel op die tafel, met borde en bakkies daaromheen.
Lees voort “Hotpot verrassing”