Ek het nog nie die vraag gevra, hoeveel vertrou jy die ontwikkelaars van toeps.
Lees voort “Hoeveel vertrou jy ontwikkelaars van toeps?”Kategorie: Joernaal
Gekkedag … na aanleiding van Toortsie se plasing
Ek speel mos met tegnologie om te bepaal hoe dit in klaskamers gebruik kan word – of misbruik kan word.
Lees voort “Gekkedag … na aanleiding van Toortsie se plasing”Tattoe wenkbrou potlode
Ek het al ‘n paar keer probeer om my wenkbroue beter te laat uitstaan, die vorm effens te verander, sonder bevredigende resultate.
Lees voort “Tattoe wenkbrou potlode”Keer so dat WhatsApp-prentjies jou foon vol maak
Ek het iemand baie na aan my wat elke liewe dag vir my prentjies stuur. Die probleem is dat ek dit nie op my foon wil hou nie …
Lees voort “Keer so dat WhatsApp-prentjies jou foon vol maak”Die mense op my WhatsApp
Ek organiseer my kontakte op WhatsApp volgens hulle eie keuses vir my eie gemoedsrus. So laat ek eers verduidelik.
Lees voort “Die mense op my WhatsApp”Almaty – moontlikheid van verwoestende aardbewing
Almaty is ‘n pragtige stad in Kazakhstan aan die voet van ‘n tronende Trans Ili Alatau bergreeks wat Kazakhstan van Kyrgystan skei.
Lees voort “Almaty – moontlikheid van verwoestende aardbewing”