Ek lief my taal, en ek is altyd verstom oor hoe vinnig ons mense grappe oor redelik ernstige sake kan maak. Soos die “waarheid” wat Charlize Theron vertel het, naamlik dat net 44 mense in Suid-Afrika Afrikaans praat.
Lees voort “Afrikaans, my taal, is snaaks!”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Oplettende kleinseuntjie … rainbow
So sit ons verlede week op die stoep van ons meenthuis in Centurion en gesels, terwyl kleinseun by die deur uit is buitentoe.
Lees voort “Oplettende kleinseuntjie … rainbow”Oeps, ons huis staan weer in die Vaalrivier
Ons het Saterdagoggend begin see toe ry. Dit het gereën en die water het blybaar oral gevloed. Ook in Centurion, nadat ons weg is. By die rivier gekom, het ons gepak om see toe te kom.
Lees voort “Oeps, ons huis staan weer in die Vaalrivier”Kleinkindpret: Ouma keep quiet
Kleinkind praat baie Engels, verstaan baie goed in Engels en is op emosies ingestel in beide tale. Juis oor die geEngelspratery het ek besluit om hom baie meer aan Afrikaans bloot te stel.
Lees voort “Kleinkindpret: Ouma keep quiet”Uno!
Ek het so rukkie gelede Uno op my iPad afgelaai. En ek moet bieg dat ek soms so lekker speel dat ek so bietjie van tyd vergeet …
Lees voort “Uno!”My Jakaranda wat ek nie kon saamvat nie
Bushboy deel vandag foto’s van die jakarandas in sy stad in Australië. En ek gesels saam en sê dat ek tans in ‘n stad in Suid-Afrika bly wat bekend is as die Jakarandastad.
Lees voort “My Jakaranda wat ek nie kon saamvat nie”