Ek het gevra, maar nie raad gekry nie. Dus gaan ek self plan moet maak. Volgens die advertensie het die nuwe Jetpack toep kennisgewings, ‘n leser en statistiek.
Lees voort “Tydelike PVA met WP en Jetpack”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Ek en manlief maak ‘n gedenkbord
Ek en manlief is Saterdag na Irene Mark om bietjie te gaan kyk wat daar aangaan.
Lees voort “Ek en manlief maak ‘n gedenkbord”1.9 meter water op vloer – vloed 2023
Ons het toe gister gaan kyk hoe erg die huis deur die vloed getref is. Want die Departement van Waterwese se dieptemeters is baie verkeerd, die rivier was by ons nie 6.9 meter diep nie.
Lees voort “1.9 meter water op vloer – vloed 2023”HELP! WordPress en Jetpack Apps
Ek gan nou doen wat ek altyd doen as ek nie tyd het om al die opleeswerk te doen nie. En my probleem stel dat vriende en vriendinne wat reeds deur die proses is my kan help.
Lees voort “HELP! WordPress en Jetpack Apps”2023 – ‘n jaar wat sover net skok …
Sjoe, ek wil nie swartgallig klink nie, maar hierdie jaar het soveel skokke gebring dat ek wonder of dit ons jaar van emosionele stres gaan wees.
Lees voort “2023 – ‘n jaar wat sover net skok …”Shilo is Sondag 10 jaar oud … en my hart huil
Dit is asof goed na my asangetrek kom as ek sê ek sal nie iets doen nie, so asof ek getoets word. En die ergste van alles is dat ek dit in die meeste gevalle dan in elk geval gaan moet doen:
Lees voort “Shilo is Sondag 10 jaar oud … en my hart huil”