ChatGPT gaan moles maak vanjaar omdat studente die kletsbot kan gebruik om hulle werkopdragte namens hulle te doen.
Lees voort “ChatGPT en unieke tekste”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Laat die data die praatwerk doen
Ons huis het in 2010 en 2011 oorstroom, dus het jare sedertdien verloop. Jare waarin ek en manlief al vergeet het hoe hoog die water was toe dit in ons huis ingegaan het. Ek het al meer as een keer daarvan vertel
Lees voort “Laat die data die praatwerk doen”En daar gaat ons … vloed is weer moontlik
Dit is weer sulke tyd. As dit reën, vloed die gholfbaan van ons estate. Die Hennops loop mos hierdeur.
Lees voort “En daar gaat ons … vloed is weer moontlik”ChatGPT – slegs aanlyn beskikbaar
ChatGPT is ‘n oulike kletsbot wat selfs kan jok, maar dit is net aanlyn beskikbaar.
Lees voort “ChatGPT – slegs aanlyn beskikbaar”Shilo kry wiele
Kyk, Shilo se siekte het my verstand oortyd laat werk. Die man wil by my wees, maar die been kry swaar. Toe sien ek iets in ons landgoed wat my die internet laat fynkam het.
Lees voort “Shilo kry wiele”En toe vra ek ‘n gasstoof
Manlief karring al jare lank dat ons ‘n gasstoof moet koop. Ek het tot so twee weke gelede botweg geweier.
Lees voort “En toe vra ek ‘n gasstoof”