Ek weet nie of jy al agtergekom het nie, maar ChatGPT skryf unieke tekste. So uniek dat Turnitin dit as oorspronklik aanvaar omdat dit nie met tekste in sy databasis ooreenkom nie.
Lees voort “Les 2: ChatGPT: Klik op “regenerate” as jy ontevrede is met respons”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Kleinkindpret … waarmee begin jou naam?
Seun stuur net-nou vir ons ‘n video’tjie, een waarin die klasmaatjies een-een sit met ‘n plakkaat met die eerste letter van hulle naam op. En ‘n prentjie.
Lees voort “Kleinkindpret … waarmee begin jou naam?”Les 1: Registreer om ChatGPT te gebruik en vra dit om vir jou ‘n toets op te stel
Ek gaan sulke kort lesse vir onderwysers skep wat hulle kan help om ChatGPT te gebruik. Hier is die eerste les.
Lees voort “Les 1: Registreer om ChatGPT te gebruik en vra dit om vir jou ‘n toets op te stel”Kiewiete is boelies
Ek dink nou net so daaraan … kiewiete is boelies. Veral op ‘n gholfbaan … En ek verpes boelies.
Lees voort “Kiewiete is boelies”Tyd …
Hierdie jaar kan ek in een woord saamvat,
Lees voort “Tyd …”100 000 kyke
Ek kry gisteraand hierdie boodskap op WordPress, my webwerf het 100 000 kyke gekry.
Lees voort “100 000 kyke”