Ek het die kleinkind van my vandag weer so baie geniet. Ons het hoim by die skool gaan haal. En oupa het bestuur, met my kar se sleutels in my handsak. Toe kan hy nie by die skool uitklim nie, want my sleutels was nie by hom nie.
Lees voort “Kleinkindpret: Freeze!”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Vier dae na laktose inname nog hondsiek
Goed, my dokter is gebel. Ek het maar ‘n telefoniese konsultasie gedoen. Ek kan nie meer wag nie. Vier dae nadat ek laktose ingekry het, is ek steeds hondsiek.
Lees voort “Vier dae na laktose inname nog hondsiek”Ek vra maar net …
Ek sukkel om die wêreld te verstaan. Daarom gaan ek twee vrae vra.
Lees voort “Ek vra maar net …”Gastro is nie ‘n speelmaatjie nie
Ek kan nie melk produkte drink nie omdat ek laktose weerstandigheid ontwikkel het. As ek ingekry het, is dit nag, want dan moet ek vir dae lank weet waar die naaste toilet is.
Lees voort “Gastro is nie ‘n speelmaatjie nie”Verskil tussen lesers en bekruipers
Ek sit gisteraand en wonder, sê nou een van my lesers dink dat ek na hom of haar as ‘n bekruiper verwys. Veral weens van die kommentaar.
Lees voort “Verskil tussen lesers en bekruipers”Hoe raak ek van ‘n bekruiper ontslae?
Ek het ChatGPT raad gevra oor hoe om van ‘n bekruiper ontslae te raak wat my blog lees. En die oulikste raad gekry. Onthou, dis is ‘n masjien wat met my praat
Lees voort “Hoe raak ek van ‘n bekruiper ontslae?”