Ons het nou ‘n singende kleinseuntjie, en die liedjies word die een van die ander gesing terwyl hy speel.
Lees voort “Kinderpret: Lees jou Bybel, bid elke dag …”Kategorie: Joernaal
Alles en nog wat in Afrikaans
Gasredaktrise vir spesiale uitgawe van SATNT
En toe doen ek dit, maak my werk meer en nie minder nie. En ek sien uit daarna.
Lees voort “Gasredaktrise vir spesiale uitgawe van SATNT”Demi Lee Moore – Jy ken my naam
Ek het saam duim vasgehou dat Demi Lee Moore Die Kontrak wen. Al was die ou wat tweede was ook ‘n gunsteling. Wat was sy naam nou weer?
Lees voort “Demi Lee Moore – Jy ken my naam”Skoonmaak by die Vaal
Ek wou nie eintlik hieroor skryf nie, maar genugtig, dit is een baie lang proses as mens werk, see toe ook moet gaan om dinge daar reg te kry en die rivierhuis skoon moet kry.
Lees voort “Skoonmaak by die Vaal”‘n Klip wat weggegooi moet word …
Vanoggend deel een van ons groepie blogvriendinne wat na onsself as die Goue Vroue verwys ‘n video. Een wat ek dalkies net baie letterlik gaan opneem. So, hier gaan ek …
Lees voort “‘n Klip wat weggegooi moet word …”RSA onderwysers … my “droom”
Ek het my navorsing vir my Phd gedoen oor hoe onderwysers in ‘n tegnologiese leeromgewing saamleer. Dit het egter te veel gekos om die tegnologie te onderhou.
Lees voort “RSA onderwysers … my “droom””