Ek was in Januarie 2020 vuur en vlam en het voorstelle vir drie boeke ingestuur. Al drie is aanvaar. Teen middel Maart het ek geweet dat ek drie hoofstukke gaan moet skryf. En ek was vuur en vlam, want dit was goeie nuus en ek het geweet wat ek wou ondersoek.
Lees voort “Nog ‘n hoofstuk vir internasionale boek aanvaar …”Kategorie: Akademies
Bladsynommers in teks / Page numbers in text
Hierdie artikels handel spesifiek oor akademiese skryfwerk.
Lees voort “Bladsynommers in teks / Page numbers in text”Die ontleding van sosiogramme om die ontwikkeling van positiewe interafhanklikheid op klasvlak te ondersoek
Daar is elke keer ‘n groot opgewondenheid in my as LitNet Akademies my werk publiseer. Dit is ‘n vinnige, professionele proses en ek is met albei kante van die proses vertroud.
Lees voort “Die ontleding van sosiogramme om die ontwikkeling van positiewe interafhanklikheid op klasvlak te ondersoek”As ongeskiktheid tuis gekweek word …
Ek lees nou die dag ‘n blog raak waarin videos van twee baie klein kindertjies gedeel word.
Lees voort “As ongeskiktheid tuis gekweek word …”Persoonlike ontwikkelingsnetwerke
Die mens is nie ‘n eiland nie, selfs al dink sommiges van ons dat ons eerder alleen in ‘n berg wil bly as om deur mense omring te word.
Lees voort “Persoonlike ontwikkelingsnetwerke”Eerste hoofstuk in ‘n boek is beskikbaar
Ek het, tot ‘n jaar gelede, nie in my wildste drome gedink dat ek ‘n hoofstuk vir ‘n akademiese boek sou skryf nie. Tog is ek tans besig met ‘n hoofstuk vir ‘n tweede boek. Dit het so gekom.
Lees voort “Eerste hoofstuk in ‘n boek is beskikbaar”