Ek is ‘n opgeleide onderwyseres (sekondêre skool), maar het oorgeskakel na opvoedkundige navorser. Klik op READ MORE om my volledige CV te lees.
Lees voort “My Afrikaanse CV”Kategorie: Akademies
My CV in English
I am a trained teacher and currently a reseacher (education). Click on READ MORE to get access to my CV.
Lees voort “My CV in English”‘n Ondersoek na die tegnologiese-pedagogiese-en-inhoudkennis waartoe die Arend-toep toegang verleen
So dankbaar dat hierdie artikel deur die proses is en so pas aanlyn gepubliseer is.
Lees voort “‘n Ondersoek na die tegnologiese-pedagogiese-en-inhoudkennis waartoe die Arend-toep toegang verleen”Loutere plesier as ek en statistiek mekaar vind
Wiskunde was my gunsteling vak op skool. En ek sien op my laerskool rapporte wat so met die groot trek uit ons huis raakgepak is dat ek bykans altyd 100% daarvoor gekry het.
Lees voort “Loutere plesier as ek en statistiek mekaar vind”Ons boek word amper vrygestel.
Iewers verlede jaar trek ‘n versoek vir voorstelle vir ‘n hoofstuk in ‘n internasionale boek my aandag op LinkedIn. Dit was so in my belangstellingsveld, maar die sluitingsdatum was reeds verby. Ek besluit toe om tog maar die redakteur te kontak om te hoor of ek steeds kan instuur. En sy antwoord beslis, sy wou die voorstel gister gehad het.
Lees voort “Ons boek word amper vrygestel.”A learning-oriented framework for eportfolios
Die volgende artikel is in ‘n internasionale vaktydskrif gepubliseer. Ek het op die redaksie van die tydskrif gedien. ‘n Heerlike ervaring.