Bladsynommers in teks / Page numbers in text

Hierdie artikels handel spesifiek oor akademiese skryfwerk. In hierdie een gesels ek oor die gebruik van bladsynommers in die teks as jy na ‘n bron verwys. / These articles are specifically about academic writing. In this specific one, I focus on the use of page numbers in the text when you refer to a source.

AFRIKAANS

Dit blyk dat studente, wanneer hulle in teks na ‘n bron verwys, nie verstaan wanneer om bladsynommers te gebruik en wanneer nie. Jy gebruik slegs bladsynommers as jy direk aanhaal.

Let op die volgende voorbeelde

ENGELS

It seems if students do not understand when to add page numbers when they refer to a reference in the text. You add the page number only when you quote directly from a resource.

Look at the following examples


Geen aanhaling / No direct quote

  • Volgens van Staden (2020) gebruik students in afstandonderwys WhatsApp om verhoudings het hulle klasmaats te bou.
  • Positiewe interafhanklikheid ontwikkel volgens Van Staden (2020) oor die grense van groepe.

Nota: Geen bladsynommers tussen die hakies nie.

  • Volgens van Staden (2020) gebruik students in afstandonderwys WhatsApp om verhoudings het hulle klasmaats te bou.
  • Positiewe interafhanklikheid ontwikkel volgens Van Staden (2020) oor die grense van groepe.

Note: No page numbers between the brackets


Direkte aanhaling / Direct quote

  • Volgens Van Staden (2019, p. 586): “It was also found that the advanced components were created as the teachers actively participated in discussions.”
  • “It was also found that the advanced components were created as the teachers actively participated in discussions” (Van Staden, 2019, p. 586).

Nota: Bladsynommers tussen die hakies.

  • Volgens Van Staden (2019, p. 586): “It was also found that the advanced components were created as the teachers actively participated in discussions.”
  • “It was also found that the advanced components were created as the teachers actively participated in discussions” (Van Staden, 2019, p. 586).

Note: Page numbers between the brackets.


Bronnelys / References

Van Staden, C.J. 2020. Die gebruik van sosiogramme om die impak van kooperatiewe basisgroepe op die ontwikkeling van positiewe interafhanklikheid in klasverband te ondersoek. LitNet Akademies, 17(2): 673-699.

Van Staden, C.J. 2019. ’n Ondersoek na die tegnologiese-pedagogiese-en-inhoudkennis (TPEIK) waartoe die Arend-toep toegang verleen. LitNet Akademies, 16(2):574-622.

10 gedagtes oor “Bladsynommers in teks / Page numbers in text

  1. In my eerste jaar bedryfsekonomie het ons ‘n uiteensetting gekry van hoe om dit te doen. Ek het dit altyd byderhand gehou vur al my take. Toe ek weer later beradingskursus en Bybelkunde gedoen het, het hulle weer riglyne gegee. Nou het ek dit al weer nie meer nie.

    Liked by 2 people

  2. Daar was vir ons ‘n handleiding gegee met voorbeelde en behoed jou as jy nie jou verwysings reg gehad het nie – selfs die bronnelys. Ek het daardie dinge altyd so goed deurgegaan omdat hulle so streng was daaroor. Toe ek begin skoolhou het, het ek voltyds uit die biblioteek onderrig en ek het met sommige ouderdomsgroepe toe al, met sekere opdragte, op ‘n eenvoudige manier begin om hul aandag daarop te vestig om dit ‘reg’ te doen.

    Liked by 2 people

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.