Ek moet vanoggend eers vertel van die probleem met die woord problema.
Lees voort “Oeps, probleme met problema in Qazaqstan”Skrywer: Dr Christa van Staden
Slim motors vang hulle base in Qazaqstan
Eergisteraand kom manlief tuis, Dusty wil nie met haar spesiale afstandbeheerder (groot ding op foto) sluit nie.
Opwindende verskeidenheid tee in Qazaqstan
Ek het al so in die loop van ‘n joernaalinskrywing vertel dat die lekkerste tee hier in Qazaqstan beskikbaar is. Maar ek wil tog een spesifiek aan die tee wat hier beskikbaar is, wy.
Lees voort “Opwindende verskeidenheid tee in Qazaqstan”Om ‘n Afrikaans vakonderwyser te wees
Ek, wat nie daarvan gehou het om Afrikaans te leer nie, het, vir my straf, bykans my hele onderwysloopbaan Afrikaans as vak aangebied. Eerste Taal, Tweede Taal, na 1994 bekend as Huistaal en Eerste Addisionele Taal. En Immigrant-Afrikaans.
So, wat doen manlief in Qazaqstan?
Gedigte Wat Dink, een van my vriendinne in die bloggemeenskap vra gister vir my om ietsie te skryf oor wat manlief in Qazaqstan maak.
Lees voort “So, wat doen manlief in Qazaqstan?”Na vier maande in Qazaqstan gaan ek baie goed mis as ek huis toe gaan
Na vier maande in Qazaqstan is daar reeds ‘n paar goed wat ek baie gaan mis wanneer ons teruggaan. ‘n Paar daarvan sal ek so stuk-stuk terugneem, om daar te geniet tot dit klaar is. Ander sal net in my herinneringe wees.
Lees voort “Na vier maande in Qazaqstan gaan ek baie goed mis as ek huis toe gaan”