Ek dreig al so lank om meer te vertel oor hysbakke en hysbakmaniere in Ust. Ek het nie foto’s van al die variasies geneem nie, maar ek dink tog ek moet dit vandag vertel.
Lees voort “Hysbakmaniere in Ust”Skrywer: Dr Christa van Staden
So, dit is waarom ons nie perd eet nie!
Ek het al vertel dat die mense in Qazaqstan perdevleis eet. En ek verstaan waarom.
Lees voort “So, dit is waarom ons nie perd eet nie!”So sal ek graag onthou wil word
Ek lees vanoggend iemand se kommentaar op ‘n medeblogger, Abrie, se inskrywing. Dat sy haar WhatsApp status gemaak het oor hoe sy onthou wil word.
Lees voort “So sal ek graag onthou wil word”Herinneringe aan Steve, ons boerbok
Ons het ‘n plasie langs die Vaal. Piepklein, net-net groot genoeg om wel ‘n plaas genoem te word. Daar wil ons eendag gaan aftree.
Lees voort “Herinneringe aan Steve, ons boerbok”‘n Oomblik van vrees in Qazaqstan
Ek sien sommer hoe frons jy klaar, dit kan nie wees nie. Ek vertel dan gereeld hoe veilig dit hier in Qazaqstan is. Wel, ek vertel dan seker te min dat ek dinge in Suid-Afrika dophou. En dat my Suid-Afrikaanse brein nie genoegsaam afskakel nie. Ek is waaksaam, al voel ek veilig.
Lees voort “‘n Oomblik van vrees in Qazaqstan”As ‘n toep nie wil saamspeel nie
Ek sou vandag weer met Russiese klasse begin het. Dit het toe nooit gebeur nie. Omdat twee toeps nie wou saamspeel nie.
Lees voort “As ‘n toep nie wil saamspeel nie”