Ek het al soveel keer vertel dat mens in Öskemen oral heen stap.
Lees voort “Interessante manier van inkopies doen in Öskemen”Skrywer: Dr Christa van Staden
Hoe koud is dit in Qazaqstan, ma?
Ons het in Januarie kom kyk of ons in so ‘n koue land kan oorleef. En in ‘n sprokieswêreld van wit sneeu en dansende poppies by die stad se groot sirkel langs die rivier verlief geraak op Oskemen, ala Ust-Kamenogorsk.
Lees voort “Hoe koud is dit in Qazaqstan, ma?”My idee oor kersversierings vir altyd verander
Ek kon nog nooit verstaan waarom kersversierings gelyk het soos dit gelyk het nie. Wit bome met rooi bessies en groen bome met wit op die takke en kaartjies en versierings vol blinkers.
Lees voort “My idee oor kersversierings vir altyd verander”As plaasdiere eers name het …
Ek lees gister ‘n bloginskrywing van ‘n blogvriendin. En haar hartseer omdat haar baas ‘n geliefde koei ter slagting stuur. Een waarvoor sy ‘n naam gekies het. En wat sy ontdek het dat die koei se baas ook vir haar ‘n naam gehad het. En dit het heimweë na my eie kinderjare gevat.
Lees voort “As plaasdiere eers name het …”Speelgoed as kinders
Twee van my blog vriendinne skryf die week oor hulle speelgoed as kinders. Ek het dit so geniet. En dit het my teruggeneem na my eie kinderjare. En my babapop.
Lees voort “Speelgoed as kinders”As ‘n muis nie wil hoor nie …
Hierdie bloginskrywing vorm deel van ‘n bloguitdaging waarin die vertellers uitgedaag word om ‘n klomp vetgedrukte woorde te gebruik om ‘n humoristiese storie te vertel.
Lees voort “As ‘n muis nie wil hoor nie …”