Op 7 Desember 2014 het ek ‘n inskrywing op Facebook gemaak, oor Eskom. Daardie tyd was ek ongelooflik vies vir die kragreus wat in ‘n kragmuis verander het. Ek was besig om die kurrikulum vir Instructional Techniques and Multimedia in Adult Education (INTMAEU), ‘n module wat deur Unisa aangebied word, te verander.
Lees voort “Eskom steeds probleem”Skrywer: Dr Christa van Staden
Eindig woord op d of t?
Ons taal is ‘n taal wat kinders kan verwar. Veral wanneer letters soortgelyk kan klink maar anders gespel word. Die Russe het ‘n ander plan. Hulle spel woorde met die regte letter en dan word kinders geleer watter letters sagter maatjies het sodat hulle die woorde reg uitspreek. Julle sal nogal verras wees om te weet watter letters as watter se sagter maatjies saamwerk. Interessante taal, Russies.
Lees voort “Eindig woord op d of t?”As juffrou speurder speel
Ek het lank oorweeg of ek die storie moet vertel. Of nie. Ek gaan vertel, maar sommige detail nie deel nie. Maar laat ek eers meer oor selfone vertel.
Lees voort “As juffrou speurder speel”Kersgety langs die Vaalrivier
Lees voort “Kersgety langs die Vaalrivier”Eendag was daar ‘n pappa, ‘n mamma en drie klein seuntjies. En ‘n ouma en oupa. En ‘n oom en ‘n tannie en ‘n nefie wat op pad is.
My muse het verlof sonder toestemming geneem
Ek lag nou so lekker toe Vuurvliegie my laat weet dat die woorde vir haar woordsnoer die keer nie apart gegee word nie, want haar muse het haar so gelei.
Lees voort “My muse het verlof sonder toestemming geneem”As mens jou ore uitleen …
Jy het seker gewonder waarom ek nie oor ons dik laag sneeu geskryf het nie? En so stil is. Laat ek dan maar vertel.
Lees voort “As mens jou ore uitleen …”