Webjoernaalvriendin Una skryf gister oor tradisies wat oorgedra is. Sy weet van vyf wat by haar oorgedra is van geslag tot geslag. En sy meen sy pluk.
Lees voort “Tradisioneel? Ekke?”Skrywer: Dr Christa van Staden
Sneeu in Ust-Kamenogorsk
Ek was vreeslik opgewonde om die eerste sneeu in Ust’-Kamenogorsk te sien. Die sneeu kom op twee maniere hier aan.
Lees voort “Sneeu in Ust-Kamenogorsk”Handgeskrewe briewe, uitgestorwe lekkerte
Scrapy vra die week dat ons oor briewe skryf. Die handgeskrewe soort. Wat nie meer geskryf word nie, want ons stuur e-posse en teksboodskappe en vertel ons stories op sosiale netwerk platforms. In my leeftyd het ek egter heelwat ontvang.
Lees voort “Handgeskrewe briewe, uitgestorwe lekkerte”Is ek die ewige reisiger?
Ek is gevra om ‘n artikel te skryf oor die lewe hier in Qazaqstan. Vir een van die vrouetydskrifte. Een van die vrae was of ek ‘n reisiger is. Is ek?
Lees voort “Is ek die ewige reisiger?”Die blou van onthou
My vingers is seer, kla as ek tik. Dus wip ek my en begin dink wat ek kan doen om die dae om te kry.
Lees voort “Die blou van onthou”Qazaqs: ‘n Facebook-lose nasie
Ons woon sedert Maart 2019 in Qazaqstan.
Qazaqstan is die 9de grootste land in die wêreld. Meet meer as 3 000 km van oos na wes, en meer as 1 000 km van noord na suid. ‘n Land met geen oseaan nie, grens wel aan ‘n see.
Lees voort “Qazaqs: ‘n Facebook-lose nasie”