Ek wil graag die Libby toep gebruik om boeke te lees, maar, ‘n jaar later sukkel ek steeds met Stilbaai biblioteek, ek kan nou nog nie inkom nie.
Lees voort “Misverstand van Marieta van der Vyfer is teleurstellend”Maand: Maart 2024
Herinneringe: KFC in Ösmenen ala Ust-Kamenogorsk
Ek kry nie tyd vir skryf nie, dus gaan ek ruk lank foto’s deel. Sommer net een op ‘n slag. Om nie verniet vir hierdie blog te betaal nie …
Lees voort “Herinneringe: KFC in Ösmenen ala Ust-Kamenogorsk”Tussen stasies …
Ek voel op die oomblik soos iemand op ‘n trein, tussen stasies. Probleem is dat ek op meer as een trein gelyk probeer reis …
Lees voort “Tussen stasies …”Ons tel vorentoe en agteruit
Ek is verwonderd oor hoe intelligent klein kind is, maar ook oor hoeveel hy homself leer en hoeveel die skool hom leer.
Lees voort “Ons tel vorentoe en agteruit”Foonsnolle pla – behalwe as dit Steve is
Sjoe, ek moet ophou vertel wat my irriteer. Maar ek gaan vandag moet vertel.
Lees voort “Foonsnolle pla – behalwe as dit Steve is”