Blogvriendin deel so rukkie gelede foto van die hotel, dink nie sy het naam gegee nie. En toe skryf ek dat ek daar was toe dit gebou is …
Lees voort “Marina Bay Sands hotel Singapore”Dag: 22 Maart 2024
Misverstand van Marieta van der Vyfer is teleurstellend
Ek wil graag die Libby toep gebruik om boeke te lees, maar, ‘n jaar later sukkel ek steeds met Stilbaai biblioteek, ek kan nou nog nie inkom nie.
Lees voort “Misverstand van Marieta van der Vyfer is teleurstellend”