Ek het iemand baie na aan my wat elke liewe dag vir my prentjies stuur. Die probleem is dat ek dit nie op my foon wil hou nie …
Lees voort “Keer so dat WhatsApp-prentjies jou foon vol maak”Dag: 25 Maart 2024
Die mense op my WhatsApp
Ek organiseer my kontakte op WhatsApp volgens hulle eie keuses vir my eie gemoedsrus. So laat ek eers verduidelik.
Lees voort “Die mense op my WhatsApp”