Dit klink so onwerklik dat ek eers gaan Google het om seker te maak toe dollatjie die boodskap stuur …
Lees voort “Zama-zama’s veroorsaak ontploffing in Johies se middestad?”Maand: Julie 2023
‘n Oogarts se proefkonyn
Ek het iewers verlede jaar agtergekom dat ek soms dubbelvisie het. Nie altyd nie, daarom het ek ‘n oogspesialis gaan sien.
Lees voort “‘n Oogarts se proefkonyn”Pantene haarmasker moles
Ek het ‘n ruk terug Pantene se haarmasker gekoop.
Lees voort “Pantene haarmasker moles”Kleinkindpret: Ouma se naels is skerp
O my jitte, ek kan my slap lag vir kleinkind. So ry ek en hy en sy ma Sondag na die klubhuis, ek sit agter by hom.
Lees voort “Kleinkindpret: Ouma se naels is skerp”Een maand gelede … Shilo
14 Junie 2023 is ‘n seer dag in my lewe, die dag toe ek na ‘n veearts moes luister wat sê dat ‘n hondjie, wat wil lewe, beter af is as hy hom aan die slaap maak.
Lees voort “Een maand gelede … Shilo”Kleinkindpret: Ons klein Einstein
So kry kleinkind sy eerste rapport, wat onnies op my FB groep RSA onderwysers die horries laat kry het. Dit is nie ‘n rapport nie, dit is ‘n verslagkaart …
Lees voort “Kleinkindpret: Ons klein Einstein”