Jetpack probeer hard om mense te kry om te skryf, daarom plaas dit daagliks ‘n por vir ‘n skryfstuk.
Lees voort “Jetpack: Storie agter jou bynaam”Dag: 28 Julie 2023
Kleinkindpret: ‘n Vriendelike Ja?
Ek het verlede week vertel van kleinkind wat my ouma (x7) en dat ek hom teruggeterg het deur sy naampie so na mekaar te noem.
Lees voort “Kleinkindpret: ‘n Vriendelike Ja?”