Ek wou graag ‘n iets saam met die kinders reël, ‘n nuwe tradisie. En toe ek so lees en soek, kom ek op die idee van Christmas in July af.
Lees voort “Kersfees in Julie … eerste probeer effense flop”Dag: 10 Julie 2023
Iemand smokkel met my kop …
Ek het vertel van my swart asblik wat verlede Maandag voor my hekkie gestaan het.
Lees voort “Iemand smokkel met my kop …”