Terug by die huis is dit sleg om te weet Shilo kom nie terug nie. Ook om te weet dat ek die besluit moes maak.
Lees voort “Terug by die huis … sonder Shilo”Maand: Junie 2023
Die afspraak: 14 Junie 2023 om 12H30
Ek het vier dae gelede die afspraak gaan maak. Woensdag om 11h30 het ek en manlief Shilo vir die laaste keer na ‘n veearts geneem.
Lees voort “Die afspraak: 14 Junie 2023 om 12H30”Aardbewings in Welkom
Ons het 1983 tot 1994 en weer 1996 tot 2005 in Welkom gewoon. ‘n Stad wat gereeld deur aardbewings geteister word.
Lees voort “Aardbewings in Welkom”Woordloos 2. Shilo
Ek deel vandag die een van Shilo, sonder woorde.
Lees voort “Woordloos 2. Shilo”Woordloos 1. Reënmeter
Ek wil bietjie begin om foto’s te deeel wat volgens my geen woorde nodig het nie.
Lees voort “Woordloos 1. Reënmeter”22:45 op die pad – manlief se vergissing
Ek het vertel dat ons twee nagte in Colesberg moes oorslaap. Ons waentjie se as het op die N1, 80 km voor Colesberg, gebreek. En ons moes die nuwe as in Bloem gaan haal.
Lees voort “22:45 op die pad – manlief se vergissing”