Ek wil bietjie begin om foto’s te deeel wat volgens my geen woorde nodig het nie.
Hier is die eerste ene.

Dieselfde voorwerp, van ver en naby.
Wat lei jy van die eienaar af? Die landskap, die omgewing? Watter woorde kan dit goed beskryf?
Ek wil bietjie begin om foto’s te deeel wat volgens my geen woorde nodig het nie.
Hier is die eerste ene.

Dieselfde voorwerp, van ver en naby.
Wat lei jy van die eienaar af? Die landskap, die omgewing? Watter woorde kan dit goed beskryf?
Dankbaar vir elke druppel reen 😉
LikeLiked by 2 people
Ek voel ook so, maar ook op my knoeë vir water in ‘n droë gebied.
LikeLiked by 1 person
Dis waar … dit kan beide beteken, ne. Vra en dankbaar wees.
LikeLiked by 1 person
Mooi gestel. Vra en dankbaar. Soos dit hoort
LikeLiked by 1 person
Stem saam met Corna. Kan oor bid vir reen uitbeeld.
LikeLiked by 2 people
Ek stem hiermee ook saam, bid vir reën. Geloof. Leef naby die Here?
LikeLike
I’m down on my knees, I’m begging You – please….
LikeLiked by 1 person
Oe, dit is mooi, ek dink ook so.
LikeLike
Sjoe, dis aangrypend. Nes die ander bloggers, sien ek “Smeking en Dankbaarheid”.
LikeLiked by 1 person
Goeie woorde daarvoor. Dankie, Frannie
LikeLiked by 1 person