Ek moet bieg, ek was iets soos 2011 of 2012 laat in ‘n gim. Dalk is dit nie ‘n nuwigheid nie, maar sjoe, ek moet eers hieroor skryf. Want dit is beslis ‘n aardigheid.
Lees voort “G-string oefenbroeke in gim”Dag: 7 Junie 2023
So hittete of ek gooi ‘n eier …
Ek dink jy weet teen hierdie tyd al baie goed dat ek vir spinnekoppe bang is. Maar, ek moet eers vertel, ek is in die laaste tyd nie so bang nie.
Lees voort “So hittete of ek gooi ‘n eier …”