Ek het probeer, regtig ek het. Ek het reeds vertel dat ek binne die eerste hoofstuk besluit het om nie verder te luister nie.
Lees voort “Ek kan nie klaar luister nie … Die Verevrou”Maand: Junie 2023
Onverwagte twee slapies in Colesberg
Ek dink Colesberg het ons teruggekry, verplig om bietjie in die Karoo oor te slaap.
Lees voort “Onverwagte twee slapies in Colesberg”Genade met wiel wat van waentjie afkom
Ons is vanoggend baie vroeg op. Drie-uur. Om vieruur die pad na Stilbaai te vat. Met, natuurlik, ‘n waentjie gelaai met goedjies wat manlief daar nodig het.
Lees voort “Genade met wiel wat van waentjie afkom”Die verevrou: ‘n Voorgeskrewe boek vir kinders?
Netwerk24 het oulike luisterboeke. Die maandelikse een verdwyn aan die einde van die maand.
Lees voort “Die verevrou: ‘n Voorgeskrewe boek vir kinders?”Apple en Macintosh
Ek kyk verlede week Wie wil ‘n Miljoenêr word, en word tot in my skoene verras. Oor iets wat ek nie geweet het nie.
Lees voort “Apple en Macintosh”G-string oefenbroeke in gim
Ek moet bieg, ek was iets soos 2011 of 2012 laat in ‘n gim. Dalk is dit nie ‘n nuwigheid nie, maar sjoe, ek moet eers hieroor skryf. Want dit is beslis ‘n aardigheid.
Lees voort “G-string oefenbroeke in gim”