Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.
Sien Alle Artikels
Ai Christa, ek het nie woorde om jou seer hart beter te laat voel nie. Maar ek dink Shilo het die beste-este mens-ma in jou gehad wat enige hond voor kon wens! Laat al die mooi herinneringe aan hom jou hart volmaak. Sterkte – ek dink aan jou 💌.
Dankie, dit troos baie. Ek waardeer dit so baie. En … ek moet hard werk daaraan om nou nie die ander twee af te skeep omdat ek nie weer so wil voel nie. Dit is my taak vorentoe. Daarna, nooit weer ‘n woefkind wat ‘n huishondjie is nie. Dit is te swaar vir my.
Sterkte vriendin, dink aan jou
LikeLiked by 1 person
Dankie, so baie dankie.
LikeLiked by 1 person
Jou klein skaduwee’tjie … dierbare Shilo 💌.
LikeLiked by 1 person
My hart is stukkend, ek en manlief is vanoggend veearts toe.
LikeLiked by 1 person
💔
LikeLike
Dankie, ek sukkel om dit te verwerk. Maar, ek het vrede, hy het saggies gegaan.
LikeLiked by 1 person
Ai Christa, ek het nie woorde om jou seer hart beter te laat voel nie. Maar ek dink Shilo het die beste-este mens-ma in jou gehad wat enige hond voor kon wens! Laat al die mooi herinneringe aan hom jou hart volmaak. Sterkte – ek dink aan jou 💌.
LikeLiked by 1 person
Dankie, dit troos baie. Ek waardeer dit so baie. En … ek moet hard werk daaraan om nou nie die ander twee af te skeep omdat ek nie weer so wil voel nie. Dit is my taak vorentoe. Daarna, nooit weer ‘n woefkind wat ‘n huishondjie is nie. Dit is te swaar vir my.
LikeLiked by 1 person
So jammer😪
LikeLiked by 1 person
💞
LikeLike
Ek is so jammer vir jou seer en sterkte vir die groot verlang
LikeLiked by 1 person
Ai vriendin, jy verstaan. Dankie baie.
LikeLiked by 1 person
💜💜
LikeLike