Gepubliseer in Joernaal

Welkom by my blog

Uiteindelik! WordPress het gereageer en my volgers hierheen geskuif! Die probleem was dat ek vanaf my mobiele toestel (iPad) die versoek gerig het en nie deur my e-posadres nie.

Nadat ek weer ‘n versoek gerig het, het hulle gereageer met die opdrag dat ek die versoek deur my e-posadres moet rig. En voila, toe ek vanoggend wakker word is die ou webwerf volgerloos en jy by hierdie een bygevoeg.

Ek het jou gemis, gesels dus gerus saam wanneer ek iets skryf. Ek doen so ook van my kan af.

Jy hoef dus niks meer te doen nie, jy is klaar na my blog toe oorgeskuif. Behalwe as jy nie meer hier wil wees nie. Ek glo egter dat dit nie die geval is nie …

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

16 gedagtes oor “Welkom by my blog

  1. Welkom terug, doktor Christa. Ek het jou gemis die laaste tyd maar weet nou dis WordPress wat so bietjie vasgeslaan het. Het nou jou kleinkindstorie baie geniet. In ons humorskat is daar tallose stories van kinders in die kerk en hul mannewales.

    Liked by 1 person

  2. Ek het gewonder waar in die wereld jy is. So, nou weet ek nie of ek vir jou ‘welkom terug’ moet se en of ek myself hier by jou nuwe blog moet welkom heet nie 😁. Hoe dit ookal sy, ek sien daar’s heerlike leesstof hier wat ek gemis het, so ek gaan bietjie opvang!

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.