Uiteindelik! WordPress het gereageer en my volgers hierheen geskuif! Die probleem was dat ek vanaf my mobiele toestel (iPad) die versoek gerig het en nie deur my e-posadres nie.
Lees voort “Welkom by my blog”Dag: 7 November 2022
Kleinkind pret in die kerk
Ons kleinkind sit die afgelope maand of drie by ons in die kerk, saam met sy pappa en mamma. En dit het al groot pret veroorsaak. Daarom vertel ek vandag so ‘n paar staaltjies.
Lees voort “Kleinkind pret in die kerk”