Kleinkind praat baie Engels, verstaan baie goed in Engels en is op emosies ingestel in beide tale. Juis oor die geEngelspratery het ek besluit om hom baie meer aan Afrikaans bloot te stel.
Lees voort “Kleinkindpret: Ouma keep quiet”Dag: 14 November 2022
Kleinkindpret: Tannie heks
Kleinkind praat nou baie. En hy praat al verstaanbaarder. Ek weet bykans alles wat hy sê. Verder luister hy baie mooi. En as ek vra of ek reg verstaan, dan Yes hy my.
Lees voort “Kleinkindpret: Tannie heks”