Ek het vanoggend van die Breezometer toep vertel. En toe laai vriendinne hom af en laat weet lug by hulle is net so sleg. Brenda vra toe raad oor die twee masjiene en waar ek dit gekoop het.
Lees voort “Masjiene om vuil lug skoon te maak”Dag: 30 Junie 2022
Breezometer … vuil lug rede vir siek voel?
Vandat ons Centurion toe getrek het, sukkel ek sommige dae met toe neus, benoude bors en ‘n algehele gevoel van baie siek wees. Word ek snags wakker daarvan.
Lees voort “Breezometer … vuil lug rede vir siek voel?”