Ek was aan koffie verslaaf. Regtig. Ek het agt en meer koppies koffie per dag gedrink. Nie sterk nie, maar met genoeg melk en geen suiker nie. Ek dink dit het my deur juffrou-wees gehelp.
Lees voort “Ek ontdek toe nie gemmerkoffie nie”Ek was aan koffie verslaaf. Regtig. Ek het agt en meer koppies koffie per dag gedrink. Nie sterk nie, maar met genoeg melk en geen suiker nie. Ek dink dit het my deur juffrou-wees gehelp.
Lees voort “Ek ontdek toe nie gemmerkoffie nie”