Ons is mos in die proses om die rivierhuis te verkoop. Aangesien ons die plek sedert 2001 het – en intussen ‘n baie groot stoor opgerig het – is daar baie stoorplek. Nie in die huis nie, maar wel in die stoor.
Lees voort “Tydbomme of tydkapsules?”Maand: Junie 2022
Ek ontdek toe nie gemmerkoffie nie
Ek was aan koffie verslaaf. Regtig. Ek het agt en meer koppies koffie per dag gedrink. Nie sterk nie, maar met genoeg melk en geen suiker nie. Ek dink dit het my deur juffrou-wees gehelp.
Lees voort “Ek ontdek toe nie gemmerkoffie nie”