Gepubliseer in Reisjoernaal

Terug in Suid-Afrika waardeer ek klein goedjies

Ons het bykans twee jaar in Kazakhstan gaan woon sodat manlief ‘n projek daar kon bestuur. Ons is nie uit Suid-Afrika om te emigreer nie, al was ons daardie tyd baie bekommerd oor die toestand in die land.

Skrywer:

Navorser, oud-onderwyseres en -dosent. Ma van twee, skoonma van twee, ouma van vier en ek het 'n manlief wat al bykans 40 jaar die pad saam met my stap. Ek skryf oor die dinge na aan my hart.

13 gedagtes oor “Terug in Suid-Afrika waardeer ek klein goedjies

  1. Vars lug, lekker sonskyn, ‘n groot verskeidenheid voëls, wilde diere, mooi wildsblomme, vriendelike mense, familie, berge, riviere … ons woon in ‘n pragtige land.

    Liked by 2 people

  2. Ek het dit so geniet om te lees watter klein goedjies jy waardeer. My ervaring van kos oorsee is dat ons gewoond is aan baie smaaklike kos. Ai, en die kos in die Kaap! Uitnemend waar ons in die Kaap geëet het. Ek kan ook ons humor in ons taal mis as ek daar ver is! Oeee en materiaalwinkels is ‘n plesier in SA! Meestal. Ek sê altyd: kyk net hoe goed dit elke dag met ons gaan. Ons gaan aan met ons eie ding, want God sorg vir ons. Hy beskerm ons teen die regering se flaters!

    Liked by 2 people

  3. Jy is baie blessed Christa, dis ‘n pragtige land met baie goed wat nog is, ons moet net weer leer om dit raak te sien en minder op negatiewe konsentreer. Ek is so bly vir julle🌻🌻

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar op VirgoC Kanselleer antwoord

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.