Dit is reg, jy lees reg. Almaty het ‘n ondergrondse moltreinstelsel. Die treinstelsel is nie baie lank nie, maar hulle beplan om goed uit te brei teen 2035. Mooi is dit beslis.
Lees voort “‘n Oggend in Almaty se metro stasies”Maand: September 2020
Mendeley kursus / Mendeley course
Hierdie artikel vorm deel van ‘n reeks oor akdemiese skryfwerk. This article forms part of a series on academic writing.
Lees voort “Mendeley kursus / Mendeley course”Bladsynommers in teks / Page numbers in text
Hierdie artikels handel spesifiek oor akademiese skryfwerk.
Lees voort “Bladsynommers in teks / Page numbers in text”Kazakhstan se 5 in 1 yurts as antwoord op Russiese poppies
Toe ek onlangs my huisie op die denkbeeldige Rebusfontein moes gaan opknap en naam gee, het ek besluit op ‘n yurt. Die ronde tente kenmerkend aan Kazakhstan.
Lees voort “Kazakhstan se 5 in 1 yurts as antwoord op Russiese poppies”‘n Oggend saam met manlief op ‘n gholfbaan in Almaty
In Ust-Kamenogorsk kon manlief nie gaan gholf speel nie. Daar was nie gholfbane nie. Of ek jok, daar was een. By die Nurtau ski-oord naby Ust-Kamenogorsk. Nie juis ‘n plek waar ek ‘n gholfbaan sou bou nie. Die sneeu bedek die aarde daar vir ses maande en dalk selfs langer met ‘n laag van so meter of meer dik. Kan meer wees, ek praat onder korreksie. Maar nie minder nie. Hoe moet die fynbesnaarde gras van setperke sulke uiterste koues oorleef?
Lees voort “‘n Oggend saam met manlief op ‘n gholfbaan in Almaty”Alternatiewe gebruik vir kleefplastiek
My blogvriendin Toortsie skryf vandag oor GladWrap. En hoe mens van hierdie soort plastiek ontslae kan raak. Sy het voorstelle uit die dae voor Glad Wrap.
Lees voort “Alternatiewe gebruik vir kleefplastiek”