Woensdagaand neem ons twee Dusty vir ‘n was. Sy moet staan vir foto’s want ons moet haar verkoop. Ons gaan huis toe. Permanent. En sy kan nie saam gaan nie. Dit sal nie die moeite werd wees om haar in te voer nie.
Lees voort “Forest – heerlike restaurant oorkant die straat”