Gepubliseer in Reisjoernaal

En so kry Dusty haar wit nommerplate …

Ons het van die begin af geweet dat Dusty ‘n Russiese dame is, dat sy hier gaan moet agterbly as ons huis toe gaan. Ons het haar hier in Almaty gekoop en ek het van die proses vertel om haar op ons naam te kry. En ons het geweet dat dieselfde proses op ons wag as ons haar verkoop, want sy is nou so bykans drie maande terug in Almaty.

Lees voort “En so kry Dusty haar wit nommerplate …”
Gepubliseer in Reisjoernaal

BB se nierstene moet uit – Dotsure bluf

Ek het vandag eers kans gesien om hierdie inskrywing te maak. Want my BB het ek agt maande laas gesien. En al hoe ek dit oorleef, is om nie daaraan te dink nie. Nou kan ek egter daaroor skryf, want ek weet dat ons huis toe gaan. En sommer baie, baie gou. Die Here het ons pad vir ons mooi gelyk gemaak.

Lees voort “BB se nierstene moet uit – Dotsure bluf”