Donderdag het ons reeds geweet. Ust gaan weer terug in grendeltyd, van Vrydag af sou dinge weer anders wees. En ons sit hoog en droog hier oor die naweek, as ons Vrydagaand al na Almaty kon vertrek.
Lees voort “Laaste Saterdag in Ust – verrassings en teleurstellings”